Hoërskool Koffiefontein
Die trots van die Xhariep!
Hoërskool Koffiefontein bied die volgende vakkeuses
Vanaf graad 10 kan die volgende vakkeuses gedoen word:
Verpligte Vakke
- Afrikaans
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
Keuse Vakke
- Wiskunde OF Wiskunde Geletterdheid
- Fisiese Wetenskappe OF Besigheidstudie
- Lewenswetenskappe OF Aardrykskunde
- Rekeningkunde OF Rekenaartoepassingstegnologie OF Siviele Tegnologie
Copyright © Hoërskool Koffiefontein | Designed by Alpha Studio | Powered by Pylogen