Hoërskool Koffiefontein
Die trots van die Xhariep!
Atletiek 2009
Elke jaar is dit ‘n groot opwinding om te sien watter span met die bekers gaan wegloop aan die einde van die dag vir gees en die meeste punte op die telbord. Daarna word dit hard geoefen vir elke byeenkoms wat kom, sodat ons net ons beste kan lewer.
Vyf atlete, vyf medaljes
Hierdie jaar het ons vyf atlete gehad wat aan die Vrystaatkampioenskappe gaan deelneem het in Sasolburg en ons het vyf medaljes huis toe gebring. Baie geluk aan hierdie atlete!! Ons is trots op julle!!
| Thinus Froneman |
2de in Hoogspring | S o/16 |
| Tania Duvenhage |
3de in Verspring | D o/14 |
| Abrie Marais |
3de in Driesprong | S o/16 |
| 3de in Drieprong |
S o/16 |
![]() |
![]() |
|
|
Copyright © Hoërskool Koffiefontein | Designed by Alpha Studio | Powered by Pylogen

