Hoërskool Koffiefontein
Die trots van die Xhariep!
Tennis 2009
Pieter Pretorius, ‘n afrigter van Bloemfontein, rig elke Woensdag van ons leerlinge af.
Daar is drie groepe nl. gr. 0 – 3, gr. 4 – 6, gr. 7 – 12. Die leerlinge geniet die afrigting baie, aangesien daar individuele aandag gegee word om hul tegniek te verbeter.

Copyright © Hoërskool Koffiefontein | Designed by Alpha Studio | Powered by Pylogen