Hoërskool Koffiefontein
Die trots van die Xhariep!
Motorfietswedrenne 2009
Die motorfietssport, nl. Enduro, het baie gewild geword die afgelope vier jaar. Daar word elke jaar ses rondtes gehou op provinsiale sowel as nasionale vlak. Die klub waaraan jy behoort bied ook agt tot tien wedrenne per jaar aan. Die bane wat gery word verskil baie en afstande van tot 60 km word gery.
Micheal van Vuuren (skolier) en Barend de Lange (oud-skolier) neem aan hierdie wedrenne deel en behaal die volgende prestasies:
| Jacobsdal: | Micheal | 2de |
| Barend | 4de | |
| Enslin: | Micheal | 2de |
| Barend | 1ste | |
| Zastron: | Micheal | 4de |
| Barend | 4de |
Die volgende wedren vind plaas 13 Junie 2009 te Ulco.
Hierdie wedrenne gaan nie oor wie eerste oor die wenstreep gaan nie, maar wie die beste tyd opstel.
|
|
![]() |
![]() |
Copyright © Hoërskool Koffiefontein | Designed by Alpha Studio | Powered by Pylogen

