Hoërskool Koffiefontein
Die trots van die Xhariep!
2009
Op dieselfde sportdag van 9 Mei 2009, het ons laer- en hoërskoolspanne onderskeidelik teen spanne van Hopetown, Luckhoff, Petrusburg en Boshof gespeel.
Die eerste en tweede netbalspanne het ook in die Bloemfontein liga gespeel teen spanne van Reddersburg, Zastron, Brandfort en stadskole van Bloemfontein (Dr. Viljoen, Heatherdale, ens).
Op die 21ste Februarie het ons ook vir die eerste keer deelgeneem aan ‘n 4x4 netbaltoernooi en teen spanne gespeel van Boshof en Petrusbrug. In hierdie spel is daar slegs vier speelsters in ‘n span wat oor die hele baan moet speel om by die doelpaal uit te kom. Enige van hierdie speelsters mag dan ook doel.
![]() |
|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Copyright © Hoërskool Koffiefontein | Designed by Alpha Studio | Powered by Pylogen




