Hoërskool Koffiefontein
Die trots van die Xhariep!
Rugby 2009
![]() |
Die kaptein van ons skool, Hoërskool Koffiefontein, se eerste ugbyspan en ook die 0/19 Xharieprugbyspan, Abrie Marais, is ingesluit in die VKB Suid-Afrikaanse Platteland rugbyspan wat vanaf 24 September 2009 tot 4 Oktober 2009 na Italië toer. |
‘n Baie suksesvolle sportdag het op 9 Mei plaasgevnd. Die laer- en hoërskool spanne het onderskeidelik teen spanne van Luckhoff en Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg gespeel.
Ander spanne waarteen ons ook al gespeel het, hierdie jaar, is Hopetown, Zastron & Petrusburg.
Ook het van ons spelers aan die Xhariepproewe deelgeneem en is die volgende spelers gekies om in die Julievakansie onderskeidelik aan die Frankfort- en Reitzweek te gaan deelneem:
|
o/16:
|
o/19:
|

v.l.n.r.: Thinus Froneman, Conren Strauss, Ryno du Plessis, Andries van Vuuren, Abrie Marais, Tsholofelo Nyekenyeke, Innocent Rens
Abrie is ook aangewys as kaptein van die o/19-span, ‘n besondere prestasie waarop ons skool baie trots is.
Ons het ook ‘n sewesman toernooi gehad op die 21 Februarie waar spanne van Reddersburg, Zastron, Boshof, Petrusburg en Koffiefontein teen mekaar gespeel het.
|
|
![]() |
![]() |
Copyright © Hoërskool Koffiefontein | Designed by Alpha Studio | Powered by Pylogen


